Die cool, die slim, die sigma

Christian!

die enigste 12-jarige Charlo kind wie sy eie webtuiste geprogrammeer het!

Sjoe! Charlo, dit klink na n goeie skool, waar is dit?

Hier is al Charlo se informasie! en my eie gedagtes en gevoelens daaroor

Charlo

Welkom na my webtuis! Hier sal ek n klomp speletjies, minituiste en ander he!

Wie is Christian?

ek is Christian Daniel Steinmann, n charlo laerskool leerder wat BAIE van programmeering hou!

Lys van minituiste:

Wil jy dalk jou eie minituis he?

Kom vra my dan in klas!

Christian clicker!

Score: